
riana nel - soos die son lyrics
soos die maande aanstap tussen jou en my
is ons al twee weer alleen
soos ons twyfel oor ‘n gemaakte keuse, sit ons al twee weer en ween
en is daar net een vir jou
en is daar net een vir my
is daar net een ware liefde
wat vir altyd sal bly
soos die son
wat nooit sal ophou skyn nie
en nooit nie sal verdwyn nie, is my liefde net vir jou
soos die reën
wat nooit sal ophou val nie
en nooit nie sal vervang nie, is my liefde net vir jou
hoe laat gaan ‘n mens
wat jy lief gehad het, laat dit deur jou vingers val
en hoe red ‘n mеns wat jy reeds gebreek het, deur tе d+nk dat dit is al
en is daar net een vir jou
en is daar net een vir my
is daar net een ware liefde
wat vir altyd sal bly
soos die son
wat nooit sal ophou skyn nie
en nooit nie sal verdwyn nie, is my liefde net vir jou
soos die reën
wat nooit sal ophou val nie
en nooit nie sal vervang nie, is my liefde net vir jou
wat ons gehad het, sal ek onthou
maar daar’s nuwe hoop in my nou
want daar is een
wat by my pas
soos die son
wat nooit sal ophou skyn nie
en nooit nie sal verdwyn nie, is my liefde net vir jou
soos die reën
wat nooit sal ophou val nie
en nooit nie sal vervang nie is my liefde net vir jou
is my liefde net vir jou
my liefde net vir jou
Random Lyrics
- bonde das impostora - rolê de cu é rola lyrics
- eddie bars - my city, my state lyrics
- moses mayfield - strange new place lyrics
- maya rosenberg - saw you the first time lyrics
- luzja ice - prorok lyrics
- kyle - already know lyrics
- mandy more - fine lyrics
- yuno miles - stfu (deku diss) lyrics
- lil kizzle - don't step lyrics
- toy - sequence one lyrics