robbie wessels - jou gedig lyrics
soos ‘n boom langs ‘n rivier met sy wortels baie diep gegrond
waai die wind deur sy takke en dit maak my hart gesond
in die refleksie van die water sien ek trane op my gesig
en jy in my gedagtes skryf ek jou gedig
al die goeie tye saam i love you oor die foon was real
jy praat ‘n ander taal jy sê ‘n laaste maal jy weet
toe verskiet ‘n ster
vir as ek dalk vergeet
hallelujah en еk sien weer jou gesig
hallelujah hiеrdie is my hart’s gedig
en ek sien jou weer asof jy hier langs my staan
ons praat weer oor ons waardes voordat jy moet gaan
en ek sien nou waar jy sit en die engele wat om jou dans
en almal hier op aarde wat jou ken mis nog een kans
om met jou te gesels en vir jou dalk iets te vra
hoe gaan dit met zane en of hy hom nog gedra?
onthou hy ons drie saam en het hy nog dieselfde reuk?
lyk hy soos jou droom en is hy nog in pers geklee?
sê vir hom
ons mis julle twee
hallelujah en ek sien weer jou gesig
hallelujah hierdie is my hart’s gedig
en ek sien jou weer asof jy hier langs my staan
ons praat weer oor ons waardes voordat jy moet gaan
en as jou kinders hierdie liedjie hoor
mag hulle altyd in die hemel bly glo
en as hulle eendag self daar kom
sal hulle weet en verstaan hoekom
hallelujah en ek sien weer jou gesig
hallelujah hierdie is my harts gedig
en ek sien jou weer asof jy hier langs my staan
ons praat weer oor ons waardes voordat jy moet gaan
ons praat weer oor ons waardes voordat jy moet gaan
Random Lyrics
- bia khalifa - ratchet lyrics
- daily carson - i don't care about you... anymore (daredevils diss track) lyrics
- victor mcknight - i am... all of me lyrics
- 451 - santa anna wind lyrics
- ben eales - over you lyrics
- mattlovescoke - me and my girls lyrics
- zzile! - faulter lyrics
- gandy - vinglas lyrics
- koryin - creme brule lyrics
- spice - so mi like it (clean) lyrics