ryno velvet - poorte lyrics
en welkom by die poorte jy het jou tyd verloor
hier word jy nie geoordeel nie maar mooi opgespoor
en kom in
my kind kom in
ek is jammer om die nuus vir jou te breek maar jy is dood
alles wat jy het het jy in ‘n oogwink verloor
en kom in
my kind kom in
die antwoord op jou vrae gaan geantwoord word
by die informasie bordjie kry vir jou ‘n form
en kom in
my kind kom in
en dit wat jy nie weet nie wil ons graag vir jou leer
daar was ‘n boek gewees met riglyne en agter in lees
kom in
my kind kom in
ek is jammer maar die grote sal jou nie kan sien
sy magte van daar wees ons sal jou vernietig en dié want
my kind kom in
en welkom by die poortе jy het jou tyd verloor
hier word jy niе geoordeel nie maar mooi opgespoor
en kom in
my kind kom in
ek is jammer om die nuus vir jou te breek maar jy is dood
alles wat jy het het jy in ‘n oogwink verloor
en kom in
my kind kom in
kom in
my kind kom in
kom in
my kind kom in
Random Lyrics
- aktivist (rap) - time period lyrics
- hgh (norway) - devil in the floor lyrics
- daniela spalla - aceleré lyrics
- metz - 99 lyrics
- mostentoni - не моя проблема (not my problem) lyrics
- andy moor - she moves lyrics
- pseudopod - all over you lyrics
- шоппер (shopper) - болен тобой (i'm sick of you) lyrics
- alex paradoxe - t.u.e.r. lyrics
- хжил (khzil) - интерлюдия (interlude) lyrics