samantha leonard - jammer vir jou lyrics
jy sê jy hoop dat ons vriende kan bly
nee dankie ek soek nie iemand soos jy in my lewe
nie weer nie ek sweer dis genoeg
al die gelieg maak my moeg
jy sê jy’s jammer jy’t ‘n fout gemaak
het jou vergewe daai een keer
toe raak jy net slimmer
met jou skelm dinge
so nee
ek sal nooit weer vir jou val nie
nou sê jy dat ek nog gevoelens inhou
liefie maar al wat ek voel is net
jammer vir jou
jy’t my laat glo jy is net liеf vir my
gesê ek sal nooit weer seerhê
ek bly eerder stil oor diе arme girl aan jou sy
seker sy weet nie dat jy
heel ander stories vir mense vertel
beloof die hemel dan gee jy die hel
ek’s nou slimmer as jou skelm dinge
so nee
ek sal nooit weer vir jou val nie
nou sê jy dat ek nog gevoelens inhou
liefie maar al wat ek voel is net
jammer vir jou
hier’s die ring wat jy met ‘n belofte gegee het
die foto’s wat ons daar in kaapstad geneem het
ek weet dat jy weet almal weet wat gebeur het
so al wat ek voel wat ek voel is net
jammer vir jou
so jammer vir jou
ek sal nooit weer vir jou val nie
nou sê jy dat ek nog gevoelens inhou
liefie maar al wat ek voel is net
jammer vir jou
Random Lyrics
- the harmonic resonators - ka pīoioi lyrics
- whitney bjerken - psycho lyrics
- byron henderson - another day. lyrics
- yato4ka - не пара (intro) lyrics
- jeff & sheri easter - a stronger love lyrics
- gfoty - first date with a demon lyrics
- keepupradio - most normal person in ohio lyrics
- t.w.r. - ja i ona bawimy sie w ginekologa lyrics
- nobro - get with u lyrics
- iwan fals - sunatan massal lyrics