azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

shine 4 - daddy se girl lyrics

Loading...

ek kyk terug na toe ek kleiner was
my klein handjie het in joune gepas
die wêreld om my, om my wou breek
maar jy het my toe goed weg gesteek

kry jou sodag pa het jou lanklaas gesien
ek stick jou vir ‘n breakfast of ‘n movie miskien ja

daddy se girl
want ek is daddy se girl
want ek is daddy se girl
en jy kan sê wat jy wil

in my tiener jare het ons twee gebots
maar tog was pa se oë altyd vol trots
jy’t geweet dat ek daar moes deur
ek moes my eie les leer

kry jou sondag pa wil net weer kom sê
jy’s die coolste pa wat ‘n girl kan hê ja

daddy se girl
want ek is daddy se girl
want ek is daddy se girl
en jy kan sê wat jy wil
vandag wil ek net dankie sê
ek hoop ek’s als wat jy wou hê
ek bly tog altyd joune pa
maar ek wil hê jy moet weet

daddy se girl
want ek is daddy se girl
want ek is daddy se girl
en jy kan sê wat jy wil



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...