shine 4 - so elektries lyrics
so elektries
elke liewe ou wat ek ken
d+nk dat hy in volle beheer is
niks wat jy doen kan sy spoed breek nie
want hy’s mister cool of dis wat hy d+nk
ek sien dit al ‘n duisend keer
‘n meisie kom in en rock sy wêreld
hy sal nou doen net wat sy sê
want sy het hom net waar sy hom wil hê
so elektries as jy na haar heupe staar
so elektries ek d+nk dis tyd dat jy bedaar
so elektries wanneer jy jouself verloor
so elektries ja sy gaan jou nog vеrsmoor
ek praat nou met jou, sy maak ‘n slaaf van jou
jy kan dit nie help niе maar dis okay
ek praat nou met jou, sy maak ‘n slaaf van jou
jy kan dit nie help nie maar dis okay
mm jy weet jy wil haar hê
en jy weet sy gaan jou kry
jy loop oor met informasie
sy druk elke knoppie en dit werk
jou sisteem brand uit as jy aan haar vat
jou tempratuur styg dit raak gevaarlik
rol jou vingers oor haar vel
kyk haar in die oë en soen haar lippe
sy’t jou wragtig uitgeslaan
soos ‘n weerlig straal sy is elektries
so elektries as jy na haar heupe staar
so elektries ek d+nk dis tyd dat jy bedaar
so elektries wanneer jy jouself verloor
so elektries ja sy gaan jou nog versmoor
ek praat nou met jou, sy maak ‘n slaaf van jou
jy kan dit nie help nie maar dis okay
ek praat nou met jou, sy maak ‘n slaaf van jou
jy kan dit nie help nie maar dis okay
sy’t jou heeltamal getoor
jy kan dit nie help nie
sy is so elektries
elke liewe ou wat ek ken
d+nk dat hy in volle beheer is
niks wat jy doen kan sy spoed breek nie
want hy’s mister cool of dis wat hy d+nk
ek sien dit al ‘n duisend keer
‘n meisie kom in en rock sy wêreld
hy sal nou doen net wat sy sê
want sy het hom net waar sy hom wil hê
so elektries as jy na haar heupe staar
so elektries ek d+nk dis tyd dat jy bedaar
so elektries wanneer jy jouself verloor
so elektries ja sy gaan jou nog versmoor
ek praat nou met jou, sy maak ‘n slaaf van jou
jy kan dit nie help nie maar dis okay
ek praat nou met jou, sy maak ‘n slaaf van jou
jy kan dit nie help nie maar dis okay
so elektries as jy na haar heupe staar
so elektries ek d+nk dis tyd dat jy bedaar
so elektries wanneer jy jouself verloor
so elektries ja sy gaan jou nog versmoor
Random Lyrics
- zeus mc - divisor de águas pt. 3 lyrics
- paige northey - eating contest lyrics
- khalil? (rapper) - green hill blocks lyrics
- collin roach - this song won't make the album lyrics
- дима бамберг (dima bamberg) - k700 lyrics
- masterclassnyc - h-town lyrics
- david bakhash - drew taggart lied to us lyrics
- the mada (ukr) - big mac lyrics
- dalaz - scamaican lyrics
- andro (ukr) - подруга (girlfriend) lyrics