spoegwolf - blink lyrics
here, maak my brave and kind and true
albert speel blink 182
al die perske+wolke word vanoggend langs hul lovers wakker
teen ’n ligteblou laken
die wind waai die eerste warm
sy sal weer so waai as my kinders my onthou vir my aftershave
as ek agter ’n sweet hearted wese aan
die donker ingaan
here, vul ons spore met goud en goeie kruie
dat ons die paadjie terug uit die hemel kan volg na die hier en die nou
al is ek nie brave nie, maar kind and true, al is die laken dan donkerblou
die wolke gesmeerde konfyt
’n regte man verruil die ewige lewe for one ordinary morning
with the one i love met hande vol verf
in dappled groen en geel
ek wil kyk hoe sy deur die blare kyk
as kinders speel
ek hoor kitare, ’n klavier en mamy blue
ek d+nk ek hoor blink 182
Random Lyrics
- hamish - someday lyrics
- seu lucas - ditado de vó lyrics
- katohorii - вандал lyrics
- grim ox - not like me lyrics
- cordae - mad as f*ck lyrics
- y4ska & jireel - dna lyrics
- sorriso maroto - telefone vagabundo lyrics
- jayce ray - the sun is shining lyrics
- glitch whisper - murder on my mind (murder drones) lyrics
- emma - con le nuvole (new version 2021) lyrics