
spoegwolf - die donker toring (tussenspel) lyrics
Loading...
ek het by my broers weggekruip vir twee jaar om oor iets te skryf
ons het daar bo by die venster agt seisoene in vlotte deur die drank en die dood sien dryf
tot ons vir jou gehoor het
jy’t kom klop aan die deur van die toring en ek wou nie uitkom nie
my broers het jou gaan ontmoet
jy’t hulle soos jou eie gegroet
(sy stuur vir my ’n boodksap oor hoe ek nie ’n loser is nie)
ek het julle aanloop gesien – vir jou met daai tekkies van jou
julle het hierdie hele donnerse ding omgeduik
so hier is dit nou: ek lê waar my skaduwee was
oor elke laaste doring
ek is die donker toring
Random Lyrics
- mason love - lifestyle lyrics
- paul kelly - shane warne lyrics
- emilio rojas - hold it down lyrics
- ayoslatt - z4 lyrics
- azel six - jasmin bescult lyrics
- ohashitrio - 青月浮く海 seigetsu uku umi lyrics
- phoenix da icefire & husky brown - sins of gaia lyrics
- doubleomusic - medusa lyrics
- gms live - tenang lyrics
- hayley orrantia - find yourself somebody (acoustic) lyrics