spoegwolf - gaan huis toe ek kom nou lyrics
Loading...
jy kom met jou hare los
vleg my daarin
druk jou beskuit
in my koffie voor ons ry
d-nk jy die here d-nk vooruit?
kan ek onderhandel
dat iemand soos jy na my kyk?
die mense in die dorp word dan stil
en kyk vir ‘n teken op
het jy besluit
om daai fokker weg te wys?
d-nk jy my rus kom maar met tyd?
kan ek onderhandel
dat iemand soos jy na my kyk?
die vrou sê vir haar man
staan op, ek weet jy kan
ek draai die krane oop
laat my dan deur jou loop
jy kyk by my wonde in
ek staan, ek is oorwin
sit jou mond
op my brein en sluit my oë
dalk uit die donker kom die tyd
wat ek weer wandel
of hardloop
kan jy?
die man sê vir sy vrou
gaan huis toe ek kom nou
gaan draai die krane oop
ek wil ons kindjie doop
(x2)
Random Lyrics
- loco locass - yallah (invité pierre falardeau) lyrics
- lotfi double kanon - hip hop lotfreestyle lyrics
- french montana - uptown lyrics
- teamheadkick - the fap song lyrics
- like monroe - the enemy lyrics
- yumdda (염따) - 처음은 난데 (your first) lyrics
- leellamarz - 소나기 (rain shower) lyrics
- jeenie - worms lyrics
- andra (rapper) - vrais liens lyrics
- cr7z - mir ist kalt lyrics