spoegwolf - heel lyrics
Loading...
jy sê ek het genoeg gedrink
liefie ek is bang om te d+nk
ek’s bang ek rafel oor jou
rafel oor jou uit
jy sê hey
jy (jy)
jy’s heel genoeg
heel genoeg vir my
jy sê hey
jy (jy)
jy’s heel genoeg
heel genoeg vir my
ek dra jou ring van laatmiddaggoud
en warm aande
daar’s ‘n kind in ons huis
diamante lagtrane
dis om sterre in jou hand te hou
om iemand te lewe
dis te groot vir nou
ek lag maar ek bewe
jy sê ek het genoeg gedrink
liefiе, ek’t die aand weer ontwrig
en ek rafеl oor jou
rafel oor jou uit
jy sê hey
jy (jy)
jy’s heel genoeg
heel genoeg vir my
jy sê hey
jy (jy)
jy’s heel genoeg
heel genoeg vir my
jy’s heel
heel
jy’s heel genoeg vir my
heel genoeg vir my
Random Lyrics
- zukovstheworld - catties lyrics
- yuna song - 12:43 am lyrics
- álvaro díaz - pienso en ti (preview) lyrics
- smokingskul - come here lyrics
- no reservation - fbi 3 lyrics
- trellion - die lyrics
- aerakis - σεβασμοσ lyrics
- black magic tree - time parrots (hit me up!) lyrics
- emefe - bbb lyrics
- angel gabriel flores - ashes in the wind lyrics