spoegwolf - mayday lyrics
Loading...
[vers 1]
sy kom in roosmaryn
sy’s bewende lig
sy staan op die lyn
is daar nog tyd
vir liefde na pyn?
sê my, liewe jesus
is my kwota bereik?
[koor]
mayday
mayday
mayday
mayday
mayday
[vers 2]
sy hang oor my droom
soos rooi papier
sy flikker in my
sy’t iets gestuur
ek ruik die reën
dit hang weer swaar
ek hoor die skare sing:
ek sal jou dra
[koor]
mayday
mayday
mayday
mayday
mayday
mayday
mayday
[vers 3]
twee siele ontmoet mekaar
in vierhonderdduisend jaar
is daar niemand anders nie?
ek weet nie
hel, ek sou dankbaar wees
al sien ek jou die eerste keer
in die vuur
Random Lyrics
- josito migraña - hood rich lyrics
- hpm smoove ft 404 hendrix - “homicide” lyrics
- fred again.. - chika (scared) lyrics
- hafiztaha - 03-all of that stress lyrics
- yung kamz - thrills (remix) (feat. yung nunu & edgar bankz) lyrics
- dex duda - última vez lyrics
- zevro - wielka broda 2 lyrics
- colin stetson - lord i just can't keep from crying sometimes lyrics
- kid glock - gang lyrics
- y.diablo - ghost'a lyrics