azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

spoegwolf - slaap lyrics

Loading...

jy sê ons kind lag in sy slaap
ek is vêr van die bed
ek werk weer laat
vir die huis waaroor ons praat
sal ons dan ons ritme vind?
eks aan die ritme
van ‘n hartklop
in ‘n slegte droom gebind
gaan haal jou baadjie in die boot
dan dans ons in die straatlig
jy’s net stadige weerlig
ek het ged+nk ek’s opgeskeur
jy ryg jou weer soos garing
dig aan my arm
jy sê jy kan verewig hier bly
in huis waar ons al ons meubels
vir ‘n krismisbed moet skuif
wat van my beloftes van goud?
jy sê ek is seker blind
jy’t aan my lewe
die gordyne
soos ‘n soom van son gebind
gaan haal jou baadjie in die boot
dan dans ons in die straatlig
jy’s net stadige weerlig
ek het ged+nk ek’s opgeskeur
jy ryg jou weer soos garing
dig aan my arm



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...