spoegwolf - slapende honde lyrics
d+nk jy ek sal daar uit kan kom?
daardie dag
in die kerksaal, in die somer?
d+nk jy die wild in my sal aanhou slaap?
jy’t met joune my bedaar
en nou, by jou
die son rus op slapende honde
jy’t verander
en ek het ook
ek weet jy sal my nooit verraai nie
nie as die wind of die dood of die here deur jou waai nie
jy weet ek sal jou nooit verraai nie
nie as die wind of die dood of die here deur my waai nie
d+nk jy ek’s sterk genoeg om als te hou?
‘n dak oor ons kinders, ‘n kaggel in die winter
d+nk jy ek sal my stories nog kan skryf?
ek wil iets oor jou, sterker as tyd
in harte bou
so diep as die blou
die son sak oor slapende honde
jy’t verander
ek het ook
ek weet jy sal my nooit verraai nie
nie as die wind of die dood of die here deur jou waai nie
jy weet ek sal jou nooit verraai nie
nie as die wind of die dood of die here deur my waai nie
Random Lyrics
- babe the blue ox - basketball lyrics
- phlorye - dismissal lyrics
- corrupted lawfirm - irs shawty lyrics
- mike n.o.t.e.s - good weed and tattoos lyrics
- rappas - λε κασιάκ (le) lyrics
- pacífico e banda - secretária top model lyrics
- stop light observations - 13bullets (pt. 1 & 2) lyrics
- me in a million - get real or die tryin' lyrics
- xand1 - shawty lyrics
- bloody$anji - punpun lyrics