spoegwolf - teken lyrics
ek ruik die vuur
en son op jou vel
ek onthou hoe om ’n kind te wees
maar hoe onthou jy om ‘n man te wees?
ek staan vroeg op
ons werk hard
alles om om my kind te wees
voor ek te oud is
voor ek te swak is
wens jy ons het vroeër begin?
wens jy ek kon harder fight?
daar was ’n teken
ons moes geweet het
hoe onthou jy hoe onthou jy
die kinders
as jy weer kyk
het jy self die mooi verraai
ek ruik die see
die sand op jou vel
ek onthou hoe om ‘n kasteel te bou
hoe onthou jy om teen die gety te hou
ons staan op
braaf of dronk
alles is mos ’n les te leer
voor jy te oud is
voor jy te swak is
wens jy ons het vroeër begin?
ek wens jy ek kon harder fight?
daar was ’n teken
ons moes geweet het
hel hoe onthou jy hoe onthou jy
die kinders
as jy weer kyk
daar was ’n teken
ons moes geweet het
Random Lyrics
- stela - uma jasmim na porta da frente lyrics
- danilo e davi - eu não sou terapia lyrics
- skywalker tracks - blurred lines (1950s version) lyrics
- семь минут до (seven minutes to) - твои глаза lyrics
- bobenshi bobsled - need a friend lyrics
- jayzzz - run with you lyrics
- shemunfee & nocapy - coin lyrics
- rachel devore fogarty - the face of all the world is changed lyrics
- martian st - я верю (i believe) lyrics
- vassilis (uk) - puppy lyrics