azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

straatligkinders - helde het ook helde lyrics

Loading...

‘n verkeerde besluit lei tot lewe
‘n onverwagse verwagting
lei terug na ‘n verkeerde keuse

ek wens ek was saam met jou
ek wens ek was saam met jou
ek wens ek was saam met jou
ek wens ek was saam met jou

jy het hom alleen met die wêreld gelos
jy het jou redes gehad
maar dit bly onregverdig, onregverdig
‘n kind so klein
bang en alleen so fyn
jy het jou redes gehad
maar dit bly onregverdig, onregverdig
dit het nie met my gebeur nie
wie is ek om te sê wat reg is
weet net jy’t ‘n held geskenk

dalk gaan hy jou nog red
dalk gaan hy jou nog red
dalk gaan hy jou nog red
dalk gaan hy jou nog red

jy het hom alleen met die wêreld gelos
jy het jou redes gehad
maar dit bly onregverdig, onregverdig
‘n kind so klein
bang en alleen so fyn
jy het jou redes gehad
maar dit bly onregverdig, onregverdig

los hom alleen, hy mag dalk nog ‘n verskil maak (‘n verskil sal hy maak)
los hom aleeen, hy mag dalk nog wonder (‘n verskil sal hy maak)
los hom aleeen, hy mag dalk nog wonder (‘n verskil sal hy maak)
los hom aleeen, hy mag dalk nog wonder (‘n verskil sal hy maak)

jy het hom alleen met die wêreld gelos
jy het jou redes gehad
maar dit bly onregverdig, onregverdig
‘n kind so klein
bang en alleen so fyn
jy het jou redes gehad
maar dit bly onregverdig, onregverdig



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...