straatligkinders - oudisie een lyrics
hier’s die melodie wat ons harte oor wil sing
hier’s die melodie wat die storie lewe gee
hier’s die melodie wat on by mekaar sal bring
asseblief meneer die regisseur ek soek ‘n beter rol
ek is moeg om die slegte ou te speel, ek wil die redder wees
die rolverdeling voel soms afgeskeep, еk weet ek’s beter
ekkе d+nk dis juis my fout dat ek d+nk ek is beter
fluit+fluit die storie is uit verband uitgeruk, jou reg
die tweede deel gaan nou begin, ek het jou beste nodig
hier’s die melodie wat ons harte oor wil sing
hier’s die melodie wat die storie lewe gee
hier’s die melodie wat on by mekaar sal bring
ek soek ‘n ander masker
ek soek een wat meer soos ek lyk
ek wil om die bos lei en aan die einde my ware kleure wys
my waar die spanning lê of waar die held moet inkom om die dag
te red jouself van die verhoeg wat ons die wêreld noem
fluit+fluit die storie is uit verband uitgeruk, jou reg
die derde deel gaan nou begin, ek het jou beste nodig
hier’s die melodie wat ons harte oor wil sing
hier’s die melodie wat die storie lewe gee
hier’s die melodie wat ons by mekaar sal bring
leef jou eie storie nou
skryf jou eie storie nou
leef jou eie storie nou
skryf jou eie storie nou
leef jou eie storie nou (jy’s ‘n held in jou verhaal)
skryf jou eie storie nou (jy’s die een wat mense in nood kom haal)

Random Lyrics
- party in backyard - bananas in my room (remix) lyrics
- я.сгорел.дважды. (i.burned.out.twice) - овм (ovm) lyrics
- devilish polo - schwarze nikes lyrics
- yung trash, johndoe & asstoro - heavy rain lyrics
- baladja - на твоих нервах (on your nerves) lyrics
- banda bassotti - intro lyrics
- $unday (ny) - the requiem lyrics
- origon - i'm so tired lyrics
- luke and kaylee - nothin' like that girl lyrics
- pandatm - starfall lyrics