supremecoheir - deliverance lyrics
intro
deliver me from my enemies
deliver me (deliverance)
hy (refers to a rich wicked man)
fokus op geld , karre , huise en sy status
wat veroorsaak dat hy nader aan h+ll se gates is
hy skuif met n toehand
en sy hart is wat gesluit is
ek kap jou aan met die waarheid
my byl is wat geslys is
my ma het gese randall wees versigtig
jou vrinne is jou doodskus se spykers
en mense wat 50 is?
se vir my eks wysеr as hulle wat grys is
as ek na die wеreld kyk dan maak dit (sin)
hoekom liewe jesus op die kruis is
as ek na die wereld kyk dan kan ek my in d+nk , dan maak dit (sin)
hoekom h+ll se gates wyd is
groot is die oes , min is die werkers wat “werklikwaar” bereid is
satan is ugly en vol hatred
satan promote l+st , alcohol , drugs
hys die ware definisie van wat fake is..
ek trap op sy kop & ek stiek hom brand want hy is wat n snake is (x2)
ek was n h+llverdiende sondaar gewees (2)
maar u was genadig genoeg
ek was laat op die strate gewees
die duiwel wou my lewe verwoes
ek het die waarheid betyds gesien
uit my vader se boek
sy liefde en vrede
is al wat ek soek
Random Lyrics
- seven (seve7 band) - coma lyrics
- the vyllies - the amazon archer lyrics
- rossman (no) - fest bibelbeltet lyrics
- thea & tasko - saturn lyrics
- babyxsosa - might be wrong lyrics
- david rovics - floating down the river lyrics
- sneaky rapper kid 42 - chilling in l.a lyrics
- cool kids of death - origami lyrics
- cher - take it like a man (over-the-top edit) lyrics
- beach weather - stardust lyrics