tarryn lamb - dit is my storie lyrics
[vers 1]
hoeveel moes ek bewys om jou net hier te hou
en hoeveel moes ek nog gee
als wat ek het en meer
en as ek by jou moes bly
is daar niks oor vir my
jyt my geluk gesteur
alles was net te veel
[koor]
dit is my storie wat jy nie wil hoor nie
jy weet dit kom hier uit my hart
dit staan geskryf op wit en swart
dit is my storie van ons is daar niks meer oor nie
hoor jy my hart klop, hart klop, hart klop
want vir jou het dit gestop
dit is my storie
[vers 2]
jy weet daar is soveel seer wat ek hier binne dra
en daars soveel om te sê maar wat reeds begrawe le
want ek is mos sterk genoeg om alleen te staan
ons het soveel geleef en niks kan ons einde keer
[koor]
dit is my storie wat jy nie wil hoor nie
jy weet dit kom hier uit my hart
dit staan geskryf op wit en swart
dit is my storie van ons is daar niks meer oor nie
hoor jy my hart klop, hart klop, hart klop
want vir jou het dit gestop
dit is my storie
[outro]
elke liewe storie het ‘n einde en begin
maar tussen lyne maak die lewe sin
dit is my storie wat jy nie wil hoor nie
jy weet dit kom hier uit my hart
dit staan geskryf op wit en swart
dit is my storie van ons is daar niks meer oor nie
hoor jy my hart klop, hart klop, hart klop
want vir jou het dit gestop
dit is my storie
hoor jy my hart klop, hart klop, hart klop
want vir jou het dit gestop
dit is my storie
Random Lyrics
- arc north - onward (pt.ii) lyrics
- rebe - celooooos lyrics
- operación triunfo 2020 - la última noche lyrics
- tizzo - travail fort lyrics
- advent sorrow - while bones are broken lyrics
- sepultura - attitude [the ozzfest live] lyrics
- laxap $ulo - balance lyrics
- greazy puzzy fuckerz & j1zzy - cum shot lyrics
- chicoria & 1zuckero - niente rimpianti lyrics
- ornella vanoni - io sì lyrics