temple boys cpt - target lyrics
[intro]
moet nie se ek jou gewarn nie
hulle se ek is ‘n target wants eks gham
van die werkhoms is my span
die law wil ons dan vang
jou maag gan werk ons suip dan rum
maak net hits hoe doen ek dit
sit jou op ‘n [?] haar drol is dik ja sy moet druk
[?]
djy wiet dis dillon wat hier spit
[?]
djy kan maar hate maar ekke [?]
is temple, die werkhom, ons almal is online
die kinnes, hulle feel ons
mybru
[mr werkhom]
ai jinne djy
wat is die se storie, hulle se djy willie hoor nie
is kuste, op kustе
djy raak dan nou l+stig
[?]
[verse]
hy vergeet jou kind word gebluetick
word gеpluk dan soos ‘n riet
en sy is voel [?]
hulle se ek is ‘n is target
dan sal dan sien
so baby djy raak waak
ek is kaptein van haar naat
hulle se ek is ‘n target wants eks gham
van die werkhoms is my span
die law wil ons dan vang
jou maag gan werk ons suip dan rum
Random Lyrics
- chapitre cinq - ma past is over lyrics
- 藍奕邦 (pong nan) - 隔壁的音樂 (music next door) lyrics
- tearshxtup - space lyrics
- kaspars pudāns - nameiz lyrics
- cistem failure - tear apart the walls lyrics
- oscar brand - you're a liar lyrics
- canozan - aşkın bu sarhoşluğu lyrics
- princess chelsea - we kick around lyrics
- oresama - can-verse lyrics
- vic apollo - lose control lyrics