theuns jordaan - beautiful in beaufort-wes lyrics
en jy was +beautiful op beaufort+wes
en ek was so verskrik en verskriklik lief vir jou
en ek en jy het op grafte en op [treine]
en op ford fairlane se agterseat+s gevry
en nou is jy en jou [man] +both computer +n+lysts
en laas [winter] you +tried to cut both of your wrists
en nou [skryf] jy vir my: jy kan nie meer slaap nie
nie meer [lag] nie
nie meer iets vir jouself doen nie
nooit ooit weer vir my [soen] nie
en mooi, mooi, mooi was jou [woorde] ook
terwyl jy +menthol sigarette rook
en daai +sweet sweet dinge vir my sê
terwyl jy sweet sweet in my arms lê
en diе presiese woordе het ek presies [vergeet]
ek onthou net die rook en die sweet in beaufort+wes
en jou kaal [liggaam] onder ‘n koel +summer cotton dress
nie meer [slaap] nie, nie meer lag nie
nie meer iets vir mekaar doen nie
nooit ooit weer vir jou soen nie
en dis miskien soos ‘n [storie] uit die huisgenoot
maar jy’t een aand skielik vir my weggestoot
en in die +rear view mirror jou gesig gekyk
en gesê: ”miskien moet ek gelukkiger lyk”
daardie aand kon ek nie aan die slaap raak nie
en het gevoel hoe my [hart] losruk uit my lyf
en soos ‘n roeiboot in die [rivier] afdryf
ek kon nie meer slaap nie, nie meer lag nie
nie meer iets ooit reg [doen] nie
nooit ooit weer vir jou soen nie
en die laaste [herinnering] waaroor ek sing
is die nag toe ek en jy die melktrein aan en aan in die nag in ry
tot anderkant die +ding dong gong
van die +breakfast waiter in die [gang] verby
en dit was my +wake+up call, my lief
jy het gesê wees asseblief lief vir my
maar ek het gedroom ons het in beaufort+wes gaan [woon]
en ek kon nie meer slaap nie, nie meer lag nie
nie, nie meer so iets doen nie
nooit ooit weer vir jou soen nie
Random Lyrics
- mar aberto - vida a dois lyrics
- thizle - halo lyrics
- changmo & superbee - 1lli boy / peace up lyrics
- henri salvador - bonjour sourire lyrics
- chn & avr - estoy lyrics
- lenka - dreamer's serenade lyrics
- vo2k - hurry hurry lyrics
- ivory blue - don't judge me lyrics
- tobin sprout - all used up lyrics
- leo d - contigo lyrics