azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

van coke kartel - bitterpil lyrics

Loading...

ek het iets soet nodig om saam met die bitterpil te sluk
wou vir jesus vra vir ‘n nuwe pad huis toe
miskien is dit gevaarlik
iemand slaan dalk jou ruit uit
die situasie verg groter aandag maar ek was te moeg
laat maandag maar sal jy jou tyd gebruik om blou te wees?
sal eerder my naam in die kroeg vergeet
ek het iets soet nodig om saam met die bitterpil te sluk
ek het iets soet nodig om saam met die bitterpil te sluk
‘n boot gestrand in dorre grond, skeure in sy seile
verrimpelde lyk uitgestal in ‘n glaskis
kan my maats vir my wys waar my huis is?
die situasie verg groter aandag
net te veel binne+in myself gehou
die kluis, ons huis
jammer lief, die storie is klaar geskryf
ek het iets soet nodig om saam met die bitterpil te sluk
ek het iets soet nodig om saam met die bitterpil te sluk
ek het iets soet nodig om saam met die bitterpil te sluk
ek het iets soet nodig om saam met die bitterpil te sluk
ek het iets soet nodig om saam met die bitterpil te sluk



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...