
van coke kartel - die dag lyrics
Loading...
ek besef dit nou al lank
ek glo die tyd het aangebreek
het god die man gemaak?
of het jy nou god geraak?
ek wou weet
ek gaan jou so baie mis
jy was die donker wat my volg
maar nou is ek gereed
die dag is dalk
te kort vir ons
die werk, die speel
die tyd te min
te veel gepraat wat ons verdeel
dit is die einde van ons
ek verdien om hier te sit
dolk in my rug gesteek
het jy nou god geraak?
of het ek nou net op jou gebraak?
ek vergeet
ek gaan jou so baie mis
jy was die kwaad wat my wou volg
maar nou is ek gereed
nou is ek gereed
as ek kon stop
nou is ek gereed
as ek kan stop hou alles op!
Random Lyrics
- mf doom - hydrochloric acid lyrics
- dxvdboysvm - i don't need you lyrics
- nicky hudson jr. - paradise awaits lyrics
- pk - million ways lyrics
- droeloe & sem - facing the sea lyrics
- bugs (au) - glue lyrics
- bambus - wunder lyrics
- dudo - €kskalibur lyrics
- peter maffay - wenn das so ist lyrics
- the defiled - five minutes lyrics