
van coke kartel - kluisenaar lyrics
Loading...
gevoel in my tong verloor
terwyl die son oor die plek waarin ons bly gly
en dit ruik na sweet in die stad van al die langafstand+oproep makers
die reuk van dié met heeltemal te veel hoop en geloof
lê jy ook waaksaam en wakker?
genoeg tyd in my hok spandeer
moes dinge deeglik deurkyk voor ek uitgaan
frustrasie
27 kluisenaar
niemand praat nou terug nie
jy sê jy soek iets oorspr+nklik van my af
ek wens daar was geen twyfel nie
dis soos om jouself fisies oor te gee
om aan te hou bestaan
Random Lyrics
- 091 - mañanas de niebla en el corazón lyrics
- lxse - tnt lyrics
- muzzle (disbanded) - what a bore lyrics
- kez & nimo - liebe oder hass lyrics
- zarya - аркада (arcade) lyrics
- erin - selaan lyrics
- kenzy (sui) - scorsese lyrics
- aaron carter - sooner or later (mr. ivory snow remix) lyrics
- dazaro & driah - ikigaï lyrics
- ace the oracle - experience(demo) lyrics