azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

werner van der hoven – hart se taal lyrics

Loading...

ek hardloop al vir jare
weg van my moedertaal
ek het keer op keer gestruikel
om haar liefde te gaan haal
ek begrawe nou my ego
diep onder die grond
en beskerm hierdie woorde
vir haar plekkie in die son

sal jy my hoor
as ek jou roep?
ek sal antwoord wat jy vra
sal jy my hoor
as ek jou roep
ek vir jou
my hart se taal

oooh
oooh

daar is ‘n tyd
om te skreeu
en ‘n tyd
om stil te bly
oor al haar jare
het haar deernis my bevry
en ek vra nou om vergifnis
want ons was vervreem
met haar kwinkslae en kabels
bly sy ons seën
sal jy my hoor
as ek jou roep?
ek sal antwoord wat jy vra
sal jy my hoor
as ek jou roep
ek vir jou
my hart se taal

ek sal antwoord
wat jy vra
sal jy my hoor as ek jou roep?
ek sal antwoord
wat jy vra
ek vir jou
my hart se taal

ek het gehardloop vir jare
weg van my moedertaal
ek het keer op keer gestruikel
om haar liefde te gaan haal
ek vra nou om vergifnis
want ons was vervreem
met jou kwinkslae en kabels
bly jy ons seën



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...