azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

werner van der hoven – kosbaar lyrics

Loading...

as jy my weer sou sien in die stilte van die nag
op daai aande van terug d+nk en berou
sal jy kies om alleen te wees
of sal jy kies om jouself te vertrou
want jy is te kosbaar vir my
om jou op te gee
want jy is te kosbaar vir my
om jou op te gee
as jy my weer kon kry tussen die korrels van die sand
sal ek lyk soos daai iemand van wie jy hou
sal jy kies om alleen te wees
of sal jy kies om vir ons te onthou
want jy is te kosbaar vir my
om jou op te gee
jy is te kosbaar vir my
om jou op te gee
en as ek sê dat ek jou lief het
as ek skree dat ek jou lief het
ek sal dit skree
ek sal dit skree
want jy is te kosbaar vir my
om jou op te gee
jy is te kosbaar vir my
om jou op te gee
ek sal dit skree…



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...