azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

werner van der hoven – somer in my keel lyrics

Loading...

sal jy saamry
in die somer
haal daai dak af
maak jou hare los
of wil jy saam my ry in die winter
sit daai dak op laat ons warm word

ek verkies die somer
met daai wind wat waai in my gesig
gooi jou kop by die venster uit
met jou hande in die lug

gooi daai somer in my keel
wil jy ‘n glasie deel
van nou af laat ons los
van die binneland
tot by die see
kom ons maak daai hare los
maar ek verkies die somer
met daai wind wat waai
waai, waai
wil jy saamry in die somer?
sal jy?

wil jy saamry in die somer?
sal jy?
wie kan nou worry in die somer
as dinge dan so lekker raak
jy kan maar worry weer in die winter
terwyl daai son so vinnig sak
ek vеrkies die somer
mеt daai wind wat waai
in my gesig
gooi jou kop
by die venster uit
met jou hande in die lug

gooi daai somer in my keel
wil jy ‘n glasie deel
van nou af laat ons los
van die binneland
tot by die see
kom ons maak daai hare los
maar ek verkies die somer
met daai wind wat waai
waai, waai
wil jy saamry in die somer?
sal jy?
sal jy?

wil jy saamry in die somer?
sal jy?
gooi daai somer in my keel
wil jy ‘n glasie deel
van nou af laat ons los
van die binneland
tot by die see
kom ons maak daai hare los
maar ek verkies die somer
met daai wind wat waai
waai, waai
wil jy saamry in die somer?
sal jy?
sal jy?



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...