azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

werner van der hoven – vuur wat brand lyrics

Loading...

ek het jou gesien
toe jy staan
en vir my glimlag
jy was agter die kroeg
dit was ‘n besige aand
‘n besige aand
die oomblik is al lankal verby
toe ek sien hoe hy
hoe hy by jou staan
en jou liefde kry
hoe hy jou liefde kry
hier was ‘n misverstand gewees
daai vuur wat brand
brand nogsteeds
jou wegbly los my leeg
ek gaan nou aanbeweeg
en daai vuur wat brand
brand nogsteeds
jou wegbly los my leeg
ek gaan nou aanbeweeg
daai vuur brand nogsteeds
jy het weggeloop
en ek voel seer
dit was ‘n misverstand gewees
ek glo nie
ek gaan weer ‘n kans kry nie
sal jy swaai
sou jy wou omdraai
mmmm
om eerlik te wees
ek sou jou weer wou sien
net om tе kyk en verstaan
hoe loop jou paaiе
hoe loop jou draaie
ons was ‘n misverstand gewees
daai vuur wat brand
brand nogsteeds
jou wegbly los my leeg
ek gaan nou aanbeweeg
daai vuur wat brand
brand nogsteeds
jou wegbly los my leeg
ek gaan nou aanbeweeg
daai vuur brand nogsteeds
jy het weggeloop
en ek voel seer
dit was ‘n misverstand gewees
hoekom het jy my oorgegee
so onnodig
onnodig gewees
maar my vuur wat brand
brand nogsteeds
en jou wegbly los my leeg
ek gaan nou aanbeweeg
maar my vuur wat brand
brand nogsteeds
en jou wegbly los my leeg
ek gaan nou aanbeweeg
daai vuur brand nogsteeds
jy het weggeloop
en ek voel seer



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...