
wikus botma - saam met jou lyrics
as die storm kom en hy kry my by jou
sal ek my vermom en jou stywer vashou
niks kan ons uit mekaar uit skeur
so hou net vas vir die laaste keer
my skat dis nou tyd om vas te hou
jy sal my net moet vertrou
die see is rof maar ek sal onthou
om hierdie huis op die rots te bou
saam met jou
saam met jou
as die son uitkom en die sterre verdwyn
en sien weer hoop op die horisonlyn
‘n nuwe dag so gou verby
dis hoog getui maar ek weet jy’s by my
my skat dis nou tyd om vas te hou
jy sal my net moet vertrou
die see is rof maar ek sal onthou
om hierdie huis op die rots te bou
saam met jou
saam met jou
en as jy voel jy staan alleen
in die wind en in die reën
gryp my hand en moenie los
daar’s niks wat ons weer sal kan keer
my skat dis nou tyd om vas te hou
jy sal my net moet vertrou
die see is rof maar ek sal onthou
om hierdie huis op die rots te bou
saam met jou
saam met jou
my skat dis nou tyd om vas te hou
jy sal my net moet vertrou
die see is rof maar ek sal onthou
om hierdie huis op die rots te bou
saam met jou
saam met jou
Random Lyrics
- evermore - call of the wild lyrics
- blax (loop) - monster point! lyrics
- the animal king - strigoi lyrics
- yung kage - jenni lyrics
- ямёртв (yamyortv) - грязь (dirt) lyrics
- gera mx - ahora tengo todo lyrics
- bbhf - シェイク (shake) lyrics
- isak danielson & april snow - believe lyrics
- native sound system - bittermooncake lyrics
- obidno - умирая (dying) lyrics