
wnl benoni - juig! lyrics
vers 1:
die here is my lig en my heil
vir wie sou ek vrees?
die here is die toevlug van my lewe
vir wie sou ek bang wees?
by u sal ek bly en lof offers sing tot u eer
koor 1:
u goedheid is agter my, langs my
voor my, binne my
u guns volg my net waar ek gaan
in die huis van die here sal ek bly tot in lengte van dae
koor 2:
daarom sal ek juig! juig! juig! juig!
daarom sal ek juig! juig! juig! juig!
daarom sal ek juig!
daarom sal ek juig! juig! juig! juig!
daarom sal ek juig! juig! juig! juig!
daarom sal ek juig!
vers 2:
hy steek my weg in sy hut
in die dag van onheil
in die skuilplek van sy tent
hou hy my veilig
by u sal ek bly en lof offers sing tot u eer
koor 1:
u goedheid is agter my, langs my
voor my, binne my
u guns volg my net waar ek gaan
in die huis van die here sal ek bly tot in lengte van dae
koor 2:
daarom sal ek juig! juig! juig! juig!
daarom sal ek juig! juig! juig! juig!
daarom sal ek juig!
daarom sal ek juig! juig! juig! juig!
daarom sal ek juig! juig! juig! juig!
daarom sal ek juig!
Random Lyrics
- bamby banton - muévanse muchachas lyrics
- umberto maria giardini - forma mentis lyrics
- antonio orozco - una bonita carta de adiós lyrics
- khasa mane - challenge your lord your god lyrics
- bazar pamplona - cálculo das diferenças lyrics
- 2sty - właśnie ty lyrics
- slykt - 1920x768 lyrics
- kenny wavinson - cycles lyrics
- nono la grinta - intro lyrics
- captain gips - bambule & randale lyrics