azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

zaan sonnekus - spoed lyrics

Loading...

tyd om groot te word
tyd om op te kyk
ek is vry ,maar
kyk wat kos dit my
lewe sterk en
dit voel onwerklik
26 maar ek voel al fokken 30

nog ’n aand uit
opgewonde
nog ’n sound check
nog ’n rondte
ek is broke maar
ek is cool, hoor?
al my helde is lozers

lewe op
speod!
sweet en
bloed!
sonder ’n padkaart of sein
dis hemel op die highway
spoed

kry ’n tattoo
voordat ons waai
sh+t my charger
ons moet omdraai
nog ’n red bull
vir die lang pad
en nog ’n fokken garage pie
lewe op
speod!
sweet en
bloed!
sondеr ’n padkaart of syn
dis hemel op die highway
spoеd
spoed!

en ek kom altyd moeg van ’n vakansie af
en as jy my ooit soek’s ek seker op die pad
dis chaos in die hotelkamer gang
ek lewe in ’n bus
ek fokken hou daarvan!

spoed
sweet en
bloed
sonder ’n padkaart of syn
dis hemel op die highway!

spoed
sweet en
bloed
sonder ’n padkaart of syn
dis hemel op die highway!
spoed



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...