azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

anton l’amour – pot vol goud lyrics

Loading...

anderkant die draad
ry die karre sonder brandstof
anderkant die draad
is die lug hemelblou

anderkant die draad
is die water ph7
anderkant die draad
is ʼn pot vol goud

daardie is die pad
wat lei na rinnewering
hierdie is die way
wat lei na geluk en
daardie is die roete
met ʼn heftige boete en
hierdie is die pille wat jou reg sal ruk

van die reëls in die registers is
opgedroom deur dronk ministers
dis broekskeur met die planne
as jy breindood is

anderkant die draad is ʼn pot vol goud

anderkant die draad
kan jy wees wie jy wil wees
anderkant die draad
is die gras so groen
anderkant die draad
is ons verenig vir ewig
anderkant die draad
is ʼn pot vol goud

hierdie is die pille wat jou reg sal ruk

ons mores word gisters
broeders sisters
dis broekskeur met die planne
as jy breindood is

anderkant die draad is ʼn pot vol goud



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...