azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

arno carstens – bottel sonder prop lyrics

Loading...

met jou rug teen die muur
en die kranse van bo
en die toorende reen, wat nat nat woed
gly ons heen en weer tussen donder en branders
en branders breek teen die hawe muur

dis n bottel sonder prop
en branders breek teen die hawe muur
‘n bottel sonder prop
vergeet ons hier, vergeet ons hier

en die vlae van wind
en die vlae van weer
in n vissersdorp, met rooi dak en 4 muur
platespeler bring nuwe genot uit n ou melodiee
roman x 9

dis n bottel sonder prop
en brandеrs breek teen die hawe muur
‘n bottel sondеr prop
vergeet ons hier, teen die hawe muur

bottel sonder prop
en branders breek teen die hawe muur
‘n bottel sonder prop
vergeet ons hier, vergeet ons hier
dit is storms soos die
wat baie laat bid
en dis ‘n aand soos vannaand where living ain’t easy
maar veiligheid bloei uit ‘n gloed van n kaggel
en dis ‘n aand soos vannaand waar branders breek uit ‘n hawe muur

en dis ‘n bottel sonder prop, en branders breek teen die hawe muur
bottel sonder prop, vergeet ons hier, vergeet ons hier
bottel sonder prop, en branders breek teen die hawe muur
bottel sonder prop, vergeet ons hier, vergeet ons hier
vergeet ons hier, vergeet ons hier



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...