azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

arno carstens – vloerplanke lyrics

Loading...

onder die grond tussen die vloerplanke
in die skadu op ‘n nou hout bank
sit hy doodstil met ‘n pruik
dik grimering
met sy vrou se lyk

hy sit en tuur in die donker duister
welwetend dat daar buite is ‘n wêreld wat wink
en dit klop

bly te kenne ons is niemand nuuts
so gebore en so laat staan
tussen die krake van niks vergaan
lyk my die wêreld het ons verby gegaan
bly te kenne ons is niemand nuuts
so gebore еn so laat staan
sigaret in die hand wat nooit uitbrand
diesеlfde grappe wat ons oor, en oor, en oor vertel
dis altyd ‘n klipgooi van jou ouerhuis
af in die stofpad in die nag’s jy tuis
onder die grond tussen die vloerplanke
in die skadu ‘n geheime paradys
altyd voorsienings wat kom en gaan
die stede skitter maar die wêreld vergaan
so hou hy styf vas aan ou gebeure
aan reukkesteme
soos sy hande bewe

bly te kenne ons is niemand nuuts
ons so gebore en so laat staan
tussen die krake van niks vergaan
lyk my die wêreld vlieg ons verby
bly te kenne ons is niemand nuuts
ons so gebore en so laat staan
sigaret in die hand wat nooit uitbrand
dieselfde grappe wat ons oor, en oor, en oor vertel

onder die grond tussen die vloerplanke
in die skadu op ‘n ou hout bank
sit hy doodstil met ‘n pruik
dik grimering
met sy vrou se lyk
oom laat die traantjies maar rol



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...