azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

bfake – kraftwerk vocoder lyrics

Loading...

[chorus]
kraftwerk vocoder
kraftwerk vocoder
kraftwerk vocoder

[verse 1: da bruin]
ons het getower, krag van tevore
dree geroeste treine ry op dree geroeste spore
ek was hier gebore en wat ons ontdek
het was a kraftwerk vocoder
verander dit my stem, laat my lippe skut soos boude
van vroeg in die oggend toe raak ek mos virkoue
vas gemaak met toue
vorseer op kamera op ‘n maandag bloue
sy rol op haar moue druk haar vingers in my voue

[chorus]
kraftwerk vocoder
kraftwerk vocoder
kraftwerk vocoder

kraftwerk vocoder, von frankfurt an der oder
kraftwerk vocoder, kling klang yin yang
kraftwerk vocoder, skut jou jas boude

[verse 2: pinki]
werk jou kraft en jou kraft sal werk
se baie dankie voor ek spring op my perd
only when it’s gone do you know what you had
what is gone past the moon, back to the son
blow my whistle, i toot your h-rn
dance backwards like you making p-rn
everything when you’re on your knees
do what thou wilt, that’s what i shout
robocop fighting crime
talk like this all the time
transformer your vocoder is dik
so -sseblief hou jou bek

[chorus]
kraftwerk vocoder
kraftwerk vocoder
kraftwerk vocoder

kraftwerk vocoder
kraftwerk vocoder
kraftwerk vocoder
kraftwerk vocoder
kraftwerk vocoder, von frankfurt an der oder
kraftwerk vocoder, kling klang yin yang
kraftwerk vocoder, skut jou jas boude
kraftwerk vocoder, baie dynamic
kraftwerk vocoder, voc owner
kraftwerk vocoder, messages decoded
kraftwerk vocoder, by sennheiser sy ouer
kraftwerk vocoder, baie dynamic



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...