azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

biggy(sa) – dames lyrics

Loading...

[vers 1]
oh sy skut haar heupe
hey sy lek haar lippe
kan sien sy soek net dinge
wil my trick met al haar nukke
like vat my terug na jou huis toe
laat ek jou net wys toe
kom nader na my toe
klim in my kar en ons gly toe
heavy keen want sys oulik
vat aan my been like oh sh+t
ge+hypnotize met daai boude
stop by my huis like nous it
druk my vas ek is haarne
trap saggies tot by my kamer
ek sê moenie raas nie my ma hulle
as hulle wakker skrik is daar drama
en sys like
wat
jy bly nog by jou ma
uhm ek het vergeet om te sê ek het n boyfriend
uhm
jys ‘n loser
bel my ‘n uber
en eks like
uhm
wat van jy gebruik jou voete

[koor]
dames sê my wat jou naam is
my naam is adriaanes
en die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is

[vers 2]
terug in die club na ‘n tydjie
ontmoet ‘n meisie stacey
en stacey het ‘n lyfie
ek kannie ophou kyk nie
sys like
oh
tell my jaw van die grond af
vee die drool van my mond af
sluk my laaste shot af
tyd dat ek nou op draf
sys like
ek hoor jys ‘n rapper
jou naam is op almal se bekke
jou liedjies klink so lekker
wil jy hoor hoe sing ekke
eks like
ons moet dit buite vat
die music is net way te hard
sy ruk en vat my by my hand
en net daar
toe ons buite trap
begin haar hande te dwaal soos n kind wat verlore is in die spar
wat soek na sy ma
en ewe skielik hoor ek n stem van agter af wat sê
stacey? is dit jy?
en net daar het ek n vuis hou van my lewe gekry
haha

[koor]
dames sê my wat jou naam is
my naam is adriaanes
en die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is
dames sê my wat jou naam is
my naam is adriaanes
en die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is
dames sê my wat jou naam is
my naam is adriaanes
en die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is
dames sê my wat jou naam is
my naam is adriaanes
en die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is

Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...