bok van blerk – katie lyrics
almal bid vir vrede
almal soek net geld
elke politician op sy mission verbeel hom hy’s nou my held
nou wil hy my hand skud
nou wil hy die baba soen
nou gat hy alles mooi reg maak
nou weet hy wat hy moet doen
o katie
o katie
katie ekke het jou lief
haar rondloop hond loop heelnag rond
katie moenie byt nie asseblief
nou wat weet ek van die waarheid
hulle sê dis ‘n ding wat wyk
as jy die aarde van die maan af bekyk nou waar lê die noord of die suid
as die hemel op die water lê
swem die wolke soos vis in ‘n vlei
‘n vis kan jy vang maar jou hart sal verlang wat mooi is glip maklik verby
o katie
o katie
katie ekke het jou lief
haar rondloop hond loop heelnag rond
katie moenie byt nie asseblief
daar is soekings na die hemel
gaat lekker is van die profete
hulle bid vir nice times op die aarde
sonder ‘n gewete
elke sprinkaan en elke padda
waar gat hulle heen
elke voël elke vark op soek na die ark
more gaan dit sweerlik reën
o katie
o katie
katie ekke het jou lief
haar rondloop hond loop heelnag rond
katie moenie byt nie asseblief
o katie
o katie
katie ekke het jou lief
haar rondloop hond loop heelnag rond
katie moenie byt nie asseblief
o katie
o katie
katie ekke het jou lief
haar rondloop hond loop heelnag rond
katie moenie byt nie asseblief
ag sies man, jou lekker ding
Random Lyrics
- grmln – yr friend lyrics
- young cash ex – paint my walls red lyrics
- nikan – home feat. neema lyrics
- angel of sodom – righteous kill lyrics
- thelmntree – гнилой мир (rotten world) lyrics
- faut qu’ça guinche – ma déese lyrics
- ampers&one – broken heart lyrics
- gustalba – descuento lyrics
- zachary campos – religion lyrics
- summer alone – d3press10n is r3al (intro) lyrics