bouwer bosch – die reënboog verf so mooi lyrics
die reënboog verf so mooi
(musiek deur wynand delport en bouwer bosch. lirieke deur bouwer bosch)
ontstuimige see my hart is
‘n brander ek wens jy kan in
my liefde swem ‘n veldbrand
vol blomme so rein en alleen
die sterre staan almal saam
skitter verby die skaam
die wind waai my hart deurmekaar
die weerlig onthou ek kry swaar
neem my na die einde van die wêreld
ek wil weet wat ek moet doen
om jou te sien
jou te hoor
die reën reinig al my wonde
die son skyn deur al my sonde
‘n boom hou sy asem op vir
my om ‘n keuse te maak
die wolke waardeer my besluit
die sneeu stem gald nie saam nie
die reënboog verf so mooi
die reënboog verf so mooi
neem my na die einde van die wêreld
ek wil weet wat ek moet doen
om jou te sien
jou te hoor
neem my na die einde van die wêreld
ek wil weet wat ek moet doen
om jou te sien
jou te hoor
die reënboog verf so mooi
die reënboog verf so mooi
Random Lyrics
- donatella rettore – presto ch’è tardi lyrics
- kalley – all that i’m after lyrics
- adam pearce – no sleep lyrics
- night skinny – hostis drama lyrics
- feed me – strange heart lyrics
- ski beatz – city lights lyrics
- kispál és a borz – űrtúrista lyrics
- anti system – in my eyes lyrics
- the uncle devil show – plus ça change lyrics
- graciela beltran – dile a ella lyrics