azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

brendan peyper – dryf my teen die mure uit (dis wat jy doen aan my) lyrics

Loading...

[vers 1]
ek kan nie meer wag nie, ek wil nie meer nie d+nk, ek gaan dit nie los nie
jy soek my al lankal ek gaan vir jou val, jy maak ‘n man mal
sit my jou lippe op my laat ek warm kan raak
sit jou lyfie teen my, dis al wat saak maak

jou oë se vuur dood maak jou hart oop gaan nie oor my loop
ek ken al die tekens, ken al die redes mag ek op ons wens
sit my jou lippe op my laat ek warm kan raak
sit jou lyfie teen my, dis al wat saak maak

[koor]
elke keer as jy in my bakkie ry
en jou bene dit dryf my teen die mure uit
met jou lipstiek aan sal my hart gaan staan
en jou hande wil warm soen vir moeilikheid
dis wat jy doen ja jy, dis wat jy doen aan my

[vers 2]
jy speel hierdie game en kleur oor die lynne ek weet jys myne
jou hart is die mooiste lippe die rooiste soene die beste
sit my jou lippe op my laat ek warm kan raak
sit jou lyfie teen my, dis al wat saak maak

[koor]
elke keer as jy in my bakkie ry
en jou bene dit dryf my teen die mure uit
met jou lipstiek aan sal my hart gaan staan
en jou hande wil warm soen vir moeilikheid
dis wat jy doen ja jy, dis wat jy doen aan my

[vers 3]
ek raak verlief as net na jou kyk
en my hele wêreld staan stil hier voor my
jou ritme pas reg in my hart klop
ek wens ek kan die tyd laat stop
[koor]
elke keer as jy in my bakkie ry
en jou bene dit dryf my teen die mure uit
met jou lipstiek aan sal my hart gaan staan
en jou hande wil warm soen vir moeilikheid
dis wat jy doen ja jy, ek gaan vanaand belei
dis wat jy doen ja jy, dis wat jy doen aan my



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...