azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

congress musicfactory – net aan u lyrics

Loading...

net aan u

[vers]
ons lig ons oë (mans)
ons lig ons hande (dames)
ons verhef ons stem in lof (almal saam)
ons gee ons lewens (mans)
aan u heer (dames)
ons gee ons krag (mans)
aan u heer (dames)
ons gee ons als in aanbidding (almal saam)

[koor]
aan u heer (dames) [aan u heer (mans)]
aan u heer (dames) [net aan u (mans)]
gee ons ons eer (almal saam)
en al ons prys
aan u heer

[koor]
aan u heer (mans) [aan u heer (dames)]
aan u heer (mans) [net aan u (dames)]
gee ons ons eer (almal saam)
en al ons prys
aan u heer

[vers]
ons lig ons oë (dames)
ons lig ons hande (mans)
ons verhef ons stem in lof (almal saam)
ons gee ons lewens (dames)
aan u heer (mans)
ons gee ons krag (dames)
aan u heer (mans)
ons gee ons als in aanbidding (almal saam)

[koor]
aan u heer (dames) [aan u heer (mans)]
aan u heer (dames) [net aan u (mans)]
gee ons ons eer (almal saam)
en al ons prys
aan u heer

[koor]
aan u heer (mans) [aan u heer(dames)]
aan u heer (mans) [net aan u (dames)]
gee ons ons eer (almal saam)
en al ons prys
aan u heer

[gebed)]

[koor]
aan u heer (harmonie dames) [aan u heer (mans)]
aan u heer (harmonie dames) [net aan u (mans)]
gee ons ons eer (almal saam)
en al ons prys
aan u heer

[koor]
aan u heer (harmonie dames) [aan u (mans)]
aan u heer (harmonie dames) [net aan u (mans)]
gee ons ons eer (almal saam)
en al ons prys
aan u heer

[eindig]
gee ons ons eer
en al ons prys
aan u heer
gee ons ons eer
en al ons prys
aan u heer



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...