azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

cream machine – believe the hipe lyrics

Loading...

believe the hipe lyrics
[verse 1]
believe the hipe hipe
dies oraait bright vir jou eyesight
besides daai kan ek my enemies op die mic fight
soos knight rider se clutch is my rhymes tight
mc’s se tande val al uit van my rhymes bite
hou op my style snipe
[?]
hier kom kak
[?]
ek hettie die internet nie but this is my site
at times like these you need to get your mind right
ek overcome any fight
gaan dood meti mic
try om my te vriеt ek brand jou bek soos kerriе dite
[?]
but ek hou jou dop soos ‘n boef wat ‘n tekkie snipe
ek meditate soos ‘n heavyweight
en ek dedicate die vir every capetonian renegade
i said it straight [?]
want die kuila se mcgyver, ‘n designer
gryp die mic soos ‘n nine mil
ek’s ‘n rhymer, rol die dice in ‘n cypher
ek’s ‘n writer sal jou draai in ‘n diaper
[?]
ek is bright neh
i’m a lover and ‘n fighter
[?]
i’m just actor van die production is hiper
[chorus]
believe the hipe
my bru djy moet glo
die is tide sal jou in two minutes sloe
believe the hipe

[verse 2]

almal ontvang dit soos cream dit gee
please believe te hipe djy wiet wie se beat is die
[?]
ek laat dit spin soos ‘n turntable en ready d
trek aandag [?]
deesdae se mc’s is nie serious nie
[?]
rest in peace mr. devious, creamy is hier
om vir hip+hop listeners ‘n feeling te gee
met ‘n teaching vir die fake mc’s hier in die publiek
wat cheat om bokant creamy die flie
dit is cream met ‘n c laat ek die letters gee
en dis c.r.e.a.m. ek mean
ek is die bra wat uitstiek en al my enemies [?]
my street credit increase wanne die mense skree
lees tussen die lyne van my kwatryne
[?]
lig op twee lang duime
die kaptein is ‘n bruin vullistein
ek is ‘n [?]
[chorus]
believe the hipe
my bru djy moet glo
die is tide sal jou in two minutes sloe
believe the hipe
cream is bo, doen’it so

[verse 3]



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...