azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

cream machine – op dai lyrics

Loading...

[verse 1]
ek skyn in die nag boy, ek bly in die skag boy
when they koppel krag sit ek main switches af

vibration is tough soos die bass van die sub, boy
ahoy [?] vir julle ek sat boy
julle word gecrush soos die pille en die drugs, boy
die van die kaap, jy is vullis in ‘n sak
wat julle manne praat doen ek terwyl ek slaap
ahoy, ahoy, kinnes wil my jaag boy
jou kinnes vat ek af boy en i’m not even that mooi
sy bounce met die round, pretty brown
khoisan boy nou alles under the sun khoi
clown in die town want jou sound laat my lag
stiek uit unannounced ek is klaar rooi
cream machine fans sal my nooit verlaat
deur die week en on the weekends, i’m still a star boy

[chorus]
jou naai ek is op dai
high all the time, ek is op dai
daai roewe vibes, ek is op dai
my style wil djy bite, kyk’ie stop dai

op dai, op dai, op dai
op dai, op dai, op dai
op dai, op dai, op dai
op dai, op dai, op dai
op dai, op dai, op dai

[verse 2]
kan ‘n kaart skiet soos black jack sonder pyne

jy is wack, jy is scr+p, ek is yster
luister julle word gebuig hierso
mag die kaap en magistraat getuig hierso
nog ‘n lyn oor jou kop



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...