azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

cream machine – traveling man lyrics

Loading...

[intro]
uh
yeah
tjekkit

[chorus: cream machine]
ek is daai traveling traveling manskap
wat weet julle van travel
ek travel die lank pad
fight my eie battles
nou is ekke weer on top
[?] hierdie rebel wat travel is nonstop
ek is daai traveling traveling manskap
wat weet julle van travel
ek travel die lank pad
fight my eie battles
nou is ekke weer on top
[?] hierdie rebel wat travel is on top

[verse 1: cream machine]
kom ek vat jou gou net way back
toe ek op ‘n [?] met ‘n trein het
om te luistеr watte nuwe beats by naks hеt
ek moes bellville stasie, bellville stasie gechange het
oppie paarl waantjie toe skryf ek
ontvoltooite verses omdat ek bydie huis vrek
dan voltooi ek business wanne ek by benaks step
oppie beat laat ek my kreatiwiteit werk
never weak almal het geweet ek bly sterk
toe begin naks met my pc is verdala
meantime record hy ander brasse in sy kamer
oraait, ek was kwaad maar ek het myself control
infact die respek is nog once daar, one love
djy kan vir jaak vra hoe ek getravel het tot laat
op ‘n sarag, marag of in aande
die trane was internal, dit was daar
nou kom ek gee vir jou belangerike data
toe dit gevoel het ek gaan die grond vat
toe dit gevoel het producers wil my net omklap
soos dit gevoel het was ekke maar net oppie wrong pad
het die man homself hiperdelic, my gekontak
nou is all fine, hipe bring die beats
[?]
nonstop, net on top at all times
son is siek, watch net hoe die klong sign
ek travel deur geskiedenis [?]
[chorus: cream machine]
ek is daai traveling traveling manskap
wat weet julle van travel
ek travel die lank pad
fight my eie battles
nou is ekke weer on top
[?] hierdie rebel wat travel is nonstop
ek is daai traveling traveling manskap
wat weet julle van travel
ek travel die lank pad
fight my eie battles
nou is ekke weer on top
[?] hierdie rebel wat travel is on top

[interlude]
jaakie
jy, jaakie
djy moet opstaan
is two six al
jaakie
jy, jaakie
kyk die naai

[verse 2: jaak]
ses uur op met my waantjie vol
en die guardtjie op
[?]
babelaas raas die kop
waars die dop pasop daars die spot



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...