azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

ddisselblom – bang lyrics

Loading...

laat in die nanag hoor ek die geritsel
van jou bekruip na my kamer
en ek word bang
jy kan nie slaap nie jy beroep jou
op ‘n warm koppie melk
om jou te sus tot in droomland
en ek word bang

dan sluimer jy weg en los my alleen
terwyl jy met jou drome veg
en ek word bang as jy so styf+styf teenaan my lê
‘n monster jaag jou en jy huil in my nek
ek troos jou soos ‘n kleuter
vryf jou hare en sê dis net ek
want jy is bang
jy sê gister gaffel die dag met muf gemors
vertel my van ons liefde
en soog my siel met die regte kos
want ek is bang

dan pleng ek my hart
vertel van my vrese
my vrae en my smart
en vroeg oggenddou
lag ons liefde vir al ons banggeit



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...