azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

ddisselblom – diereverdriet lyrics

Loading...

al lê die berge nog so blou (x3)
hierdie wyfie gaan vir bobbejaan nog vou

en bobbejaan klim nogsteeds die blou+blou berg (x3)
want hierdie wyfie het haar vieslik vererg

my suikerbos ek wil by jou lê (x3)
al weet ek jy gaan weer nee sê

dan vat ek my goed en trek soos ferreira (x3)
want hierdie kys voorspel net groot groot pêre
al lê die berge nog so blou (x3)
hierdie wyfie het vir bobbejaan gevou



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...