demi lee moore – maak my jou tequila lyrics
jy sê jy soek mos nog ‘n love song
een wat net oor my en jou gaan
maar die woorde raak al minder
as die aande eers begin
ek ken jou beter as wat jy d+nk
as jy sê jy gaan net nog een drink
sien jy kyk nie meer na my
met daai liefde wat ek kry
as jy wakker raak langs my
so maak my jou tequila
vat my sout en vat my sure
drink my tot die oggend ure
voel hoe breek ek al jou mure af
elke druppel kan jy kry
drink die hele bottel uit
en voor jy nog ‘n slukkie vat my skat
vat ‘n slukkie van my
ek wil weet hoe jy dit regkry
om my sag tе maak soos net jy kan
partykeer wil ek mal raak
oor die foutе wat jy bly maak
maar ek sien die ander dinge
ken jou buite ken jou binne
dalk het ek ook ‘n probleem
want ek kan dit net nie keer
so verslaaf ek soek net meer
so maak my jou tequila
vat my sout en vat my sure
drink my tot die oggend ure
voel hoe breek ek al jou mure af
elke druppel kan jy kry
drink die hele bottel uit
en voor jy nog ‘n slukkie vat my skat
vat ‘n slukkie van my
oe ‘n slukkie van my
so maak my jou tequila
vat my sout en vat my sure
drink my tot die oggend ure
voel hoe breek ek al jou mure af
elke druppel kan jy kry
drink die hele bottel uit
en voor jy nog ‘n slukkie vat my skat
vat ‘n slukkie van my
Random Lyrics
- jayactivist – around lyrics
- zeds dead & mkla – alive (tisoki remix) lyrics
- joshua ivy – whistle lyrics
- owlfred – в темноте (in the dark) lyrics
- wild wes – the lost planet (intro) lyrics
- manu meta – blinder passagier lyrics
- idontknowjeffery – bad boys for life lyrics
- lefty sm – noches frias lyrics
- ingebjørg bratland – glade jol lyrics
- the black veils – reptile (chant for cold-blooded creatures) lyrics