dewald wasserfall – die beste van my lyrics
bloed en sweet
laat my nooit vergeet wie ek is nie
en hierdie hart van my het ook al seergekry
maar oorleef
die filistyn het al probeer om my te verower
maar ek het opgestaan
want hierdie hande staan terug vir niks
niemand kan jou ooit verander en niks kan jou breek nie
jy’s in beheer van jou pad
jy moet dit nooit vergeet nie
al val 1000 aan my sy
en 10000 aan my regterkant
niks sal my onderkry nie
niemand kry die beste van my nie
ek het amper vergeet
nie weet ons almal wil breek
partykeer
maar in die hart van ’n mens het ek vir beter gewens
en gekry
en niemand kan jou ooit verander en niks kan jou breek nie
jy’s in beheer van jou pad
jy moet dit nooit vergeet nie
al val 1000 aan my sy
en 10000 aan my regterkant
niks sal my onderkry nie
niemand kry die beste van my nie
niemand kry die beste van my nie
al val 1000 aan my sy
en 10000 aan my regterkant
niks sal my onderkry nie
al val 1000 aan my sy
en 10000 aan my regterkant
niks sal my onderkry nie
niemand kry die beste van my nie
niemand kry die beste van my nie
Random Lyrics
- aryond – yeni nesil “rap” lyrics
- mladen vojičić tifa – s tobom ja mogu sve lyrics
- ena mori – sos lyrics
- 10percent – him lyrics
- 7ty & 60k candy & gabe frisco – one piece lyrics
- soluvmybaby – amiri lyrics
- twice – trouble lyrics
- fábia maia – já não me pões a mão lyrics
- nick terror – time to go lyrics
- parasol (band) – collect dust lyrics