azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

dewald wasserfall – die risiko van soen lyrics

Loading...

soen my
verbeel jou dis nog somer
ons kan jonk bly
oud word in ons drome
ons kan liefkry
jy weet nie wat jy mis nie
want jy
jy weet nie wat jy het nie

soen sonder seerkry
sonder om te huiwer
as jy voel
die
liefde trek jou stywer vas
jy weet nie
hoe om dit te keer nie
want jy
jy’t nog nooit als verloor nie
soen my sonder om te d+nk
ons doen net
gaan net met jou instink al
dis alles oor jou
en hou my net styf vas
my hart sit diep binne jou
lyf vas, dis net ek en jy
en nog
soveel meer wat ek wil doen
en dis die risiko van soen

wat is jou geld werd
as jy nie liefde het nie?
is dit als werd
as jy nie eers probeer nie
gee jou hart weg
dis niks as jy nie glo nie
want jy
het niks om te verloor nie

soen my sonder om te d+nk
ons doen net
gaan net met jou instink al
dis alles oor jou
en hou my net styf vas
my hart sit diep binne jou
lyf vas, dis net ek en jy
en nog
soveel meer wat ek wil doen
en dis die risiko van soen
soveel meer wat ek nog met jou lyf wil doen
met jou hart en met jou siel, soveel meer as soen
dis ek en jy teen hierdie wereld ons moet net probeer
om vas te hou, want die liefde sal leer

soen my sonder om te d+nk
ons doen net
gaan net met jou instink al
dis alles oor jou
en hou my net styf vas
my hart sit diep binne jou
lyf vas, dis net ek en jy
en nog
soveel meer wat ek wil doen
en dis die risiko van soen

dis die risiko van soen
en dis die risiko van soen



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...