azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

die heuwels fantasties – jy stel my teleur lyrics

Loading...

jy stel my teleur

so ek hoop jy het die tyd van jou lewe gehad
ek hoop jy’t die beste van al jou tyd hier gemaak
daar’s ‘n foto in my laai van toe ons 18 was
net nog ’n rat in die masjien
been en proteïen

mekaar vermoor en weer opgestaan
jy’s seker mal as jy d-nk ware liefde bestaan
ongeduldig en naïef
jy’s hardkoppig en ek het so lief

jy stel my teleur
jy laat my in die steek
keer op keer
ek verwag soveel meer van jou
maar jy stel my teleur

so as dit nou is hoe ek voel
voel ek dalk nou wat jy ook voel?
dit het so reg gevoel
was verkeerd gewees
net nog ’n oop boek toets
waarvoor ek meer moes leer

jy’s nie presies wat ek beplan het nie
toe nie so slim soos wat ek ged-nk het nie
daar is niks om hier te sien nie
nie tyd om bang te wees nie
want ons almal bloei dieselfde kleur



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...