die heuwels fantasties – leja lyrics
leja
ek weet nie meer of ek jou hieruit gaan kan sien nie
sal ek ooit genoeg geld kan verdien
die nag is koud
in die winter (2x)
toe ek jou gesien het vir die eerste keer
leja
ek kan nie meer onthou hoe dit gevoel het nie
die paaie bly nat
in die winter
in jou ma se oë
ons was tieners
ons kon glo in die dinge daarbo
in jou ma se oë
wou ek sien en wou ek glo
maar tye het verander
en ons raak nie jonger nie
ek kan nie eers meer byhou nie
ons laaste avondsdrome versprei soos waterstrome
op die gras (2x)
leja
sit dit vas
soos dit was (2x)
dan sal ons kan
leja
maar jy’s nou net die pen op ‘n servet
wat ek al weer, al weer iewers moes vergeet het
die onoorspr-nklikheid
nes afgeleide selfverwyt
het ek myself hier uit
uit hierdie storie uitgeskryf
in jou ma se oë
ons was tieners
ons kon glo in die dinge daarbo
in jou ma se oë
wou ek sien en wou ek glo
maar tye het verander
en ons raak nie jonger nie
ek kan nie eers meer byhou nie
ons laaste avondsdrome versprei soos waterstrome
op die gras (2x)
leja
sit dit vas
soos dit was (2x)
ek kan nie eers meer byhou nie
leja
sit dit vas
soos dit was (2x)
dan sal ons kan
leja
Random Lyrics
- sdp – wir ticken nicht ganz sauber lyrics
- dj dax – cuidate bien, portate mal lyrics
- maki – te quiero a morir lyrics
- boub’z – 4000 zoo lyrics
- the beach boys – hully gully lyrics
- ray rife – victory year lyrics
- tydi – stay (feat. dia frampton) – radio edit lyrics
- hellsingland underground – earth’s gonna shake lyrics
- ea$y money & termanology – compared to you lyrics
- matt mcghee – good luck lyrics