die heuwels fantasties – sy lyrics
sy kom van ‘n klein dorpie af
sy hou van rolskaats, perde en lag
ek sonnag, ‘n klein bietjie te hard
as haar vriende aan die slaap raak, in die sondagskool klas
hoe sal ons, onthou word
wat bly dan oor, as ons deel van die grond word
ek hoop, ons wat wil hoor
anders wat bly oor…
wat bly dan oor
sy raak verveeld in die middag
aleen by die huis
staan op haar stoep en sing as die ouer seuns kom kyk
[koor]
sy, voel die gewig van die wereld
sy, d-nk sy verstaan
ek, was al daar
ek d-nk ek, verstaan haar
sy kom van ‘n, klein dorpie af
sy hou van rolskaats, perde en lag
ek sonnag, ‘n klein bietjie te hard
as haar vriende aan die slaap raak, in die sondagskool klas
die sondagskool klas
hoe sal ons, onthou word
wat bly dan oor, as ons deel van die grond word
ek hoop, ons wat wil hoor
anders wat bly oor
wat bly dan oor
skelm siggarette, hou hande vas
op egbert sitplekke, wat haar stad toe kan vat
[koor]
sy, voel die gewig van die wereld
sy, d-nk sy verstaan
ek, was al daar
ek d-nk ek, verstaan haar
sy, voel die gewig van die wereld
sy, d-nk sy verstaan
ek, was al daar
ek d-nk ek, verstaan haar
Random Lyrics
- אלון אולארצ’יק – achat kazot – אחת כזאת – alon oleartchik lyrics
- hari won – tình thân là mãi mãi lyrics
- diaframma – il sogno di te lyrics
- totoy el frio – gan-jah lyrics
- dna tru lyricist – hold me close lyrics
- king dude – holy christos lyrics
- izaro – delirios lyrics
- sara oddcast – supernova lyrics
- bl’eve brown – bet lyrics
- free persons – killed lyrics